ADVERTISEMENT:

 

Die Louis Trichardt Gimnastiekklub het op 7 November hul jaarlikse klubkampioenskappe en prysuitdeling aangebied. Robyn Whitcomb (links) en Renier Scheepers is as Meisie- en Seunsgimnas van die Jaar aangewys. Robyn was ook die beste Vlak 5 meisiesgimnas en Renier wen verder die trofeë vir beste Vlak 5 seunsgimnas, beste vordering, en beste hoërskool seunsgimnas. 

Gimnastiek prysuitdeling

 

Sport  Date: 14 November 2014

 

Die Louis Trichardt Gimnastiekklub het op 7 November hul jaarlikse klubkampioenskappe en prysuitdeling aangebied.

Robyn Whitcomb (links) en Renier Scheepers is as Meisie- en Seunsgimnas van die Jaar aangewys. Robyn was ook die beste Vlak 5 meisiesgimnas en Renier wen verder die trofeë vir beste Vlak 5 seunsgimnas, beste vordering, en beste hoërskool seunsgimnas. 

 

Written by

Linda van der Westhuizen

Linda van der Westhuizen has been with Zoutnet since 2001. She has a heart for God, people and their stories. Linda believes that every person is unique and has a special story to tell. It follows logically that human interest stories is her speciality. Linda finds working with people and their leaders in the economic, educational, spiritual and political arena very rewarding. “I have a special interest in what God is doing in our town, province and nation and what He wants us to become,” says Linda.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines