

ADVERTISEMENT:

Theo le Roux is aangewys as die Louis Trichardt Stoeiklub se algehele beste stoeier tydens die klub se prysuitdeling op 1 November. Theo is nie net die beste algehele stoeier nie, maar het ook hierdie jaar aan die meeste stoeitoernooie deelgeneem.
Sport Date: 28 November 2014
Stoeiers van die Louis Trichardt Stoeiklub is beloon vir hulle harde werk tydens die afgelope stoeijaar met die hou van die klub se jaarlikse prysuitdeling op 1 November.
Theo le Roux is aangewys as die algehele beste stoeier, terwyl Fourie Steyn as stoeier met die meeste potensiaal aangewys is.
Linda van der Westhuizen has been with Zoutnet since 2001. She has a heart for God, people and their stories. Linda believes that every person is unique and has a special story to tell. It follows logically that human interest stories is her speciality. Linda finds working with people and their leaders in the economic, educational, spiritual and political arena very rewarding. “I have a special interest in what God is doing in our town, province and nation and what He wants us to become,” says Linda.

ADVERTISEMENT:
