ADVERTISEMENT:

 

Zack Shaw. Foto verskaf.

CVO Atletiek

 

Sport  Date: 02 April 2015

 

‘n Boetie en sussie, Zack en Maryke Shaw, het albei die CVO Skool Vivo se naam hoog gehou tydens die BCVO Suid-Afrikaanse Atletiek Byeenkoms wat vanaf 20 tot 21 Maart in Sasolburg gehou is.

Zack verower ‘n goue medalje vir sy deelname aan die O/15-aflos item, silwer vir verspring en brons in die 100 m. Maryke verower ‘n silwer medalje in die verspring en brons in die 200 m. 

 

Written by

News Correspondent

Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles. 

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines