

ADVERTISEMENT:

Foto verskaf
Sport Date: 08 May 2015
Die pa-en-seun kombinasie van Carel Volschenk senior en junior van die Louis Trichardt Rolbalklub het die provinsiale Specsavers Pro 10-titel ingepalm in Polokwane.
Die span moes teen die wenners van al die ander klubs in Limpopo deelneem.
Die oorwinning bied ook aan die twee spelers die geleentheid om aan die nasionale toernooi in Pretoria later vanjaar deel te neem. Foto verskaf.
Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles.

ADVERTISEMENT:
