ADVERTISEMENT:

Die wenners was (voor van links na regs) Junior Smit (1ste junior jaggeweer), Wian du Toit (1ste junior .303), Monique Rademeyer (2de vrou) en Tiny Rademeyer (2de junior jaggeweer). Agter is Jadranko Jakovlef (3de .303 ystervisier), Wilhelm Smit (2de jaggeweer), Ampie du Toit (1ste .303 optiese visier en 1ste .303 ystervisier), Michael Rademeyer (2de .303 ystervisier en 3de .303 optiese visier), Willem Pelser (3de jaggeweer), Theyman Jongbloed (1ste jaggeweer). Afwesig tydens die neem van die foto was Mariaan Rademeyer (1st vrou) en Braam Els (2de .303 optiese visier). Inlas: TJ Van Eden (3de junior). Foto’s verskaf.
Sport Date: 07 August 2015
Die Soutpansberg Skietklub het op 1 Augustus hul .303-kompetisie aangebied en ‘n goeie opkoms gehad met die juniors wat ook kon skiet.
Die wenners was (voor van links na regs) Junior Smit (1ste junior jaggeweer), Wian du Toit (1ste junior .303), Monique Rademeyer (2de vrou) en Tiny Rademeyer (2de junior jaggeweer). Agter is Jadranko Jakovlef (3de .303 ystervisier), Wilhelm Smit (2de jaggeweer), Ampie du Toit (1ste .303 optiese visier en 1ste .303 ystervisier), Michael Rademeyer (2de .303 ystervisier en 3de .303 optiese visier), Willem Pelser (3de jaggeweer), Theyman Jongbloed (1ste jaggeweer). Afwesig tydens die neem van die foto was Mariaan Rademeyer (1st vrou) en Braam Els (2de .303 optiese visier). Inlas: TJ Van Eden (3de junior). Foto’s verskaf.
Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles.

ADVERTISEMENT: