ADVERTISEMENT:

 

 Voor is Fourie Steyn (Vlak 3). Agter, van links na regs, is Johancke Venter, Isabella Marais en Dimpo Matswiki - almal Vlak 2.

Gimnaste raap medaljes op

 

Sport  Date: 04 September 2015

 

Die Louis Trichardt Gimnastiekklub se jong gimnaste het vanaf 27 tot 29 Augustus deelgeneem aan die noord-sone se mini-kampioenskappe.

Hierdie gimnaste het almal goue medaljes verower.

Gimnaste van die Louis Trichardt Gimnastiekklub het vanaf 27 tot 29 Augustus deelgeneem aan die noord-sone se mini-kampioenskappe. 

Gimnaste van die Louis Trichardt Gimnastiekklub wat almal brons medaljes van die noord-sone kampioenskappe teruggebring het, is

 

Written by

News Correspondent

Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles. 

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines