

ADVERTISEMENT:

Voor, van links na regs, is Douwe Steyn, Kyle Vollgraaff, Fourie Steyn, Hendre Theron en Conraad Zaayman. In die middel is Lukas van der Merwe, André Breytenbach, Jacobus Bloem, Alex Zaayman, SJ Mynhardt en Erwee Robbertze. Agter is Lodi Olivier, Errad van Breda, Hans-Peter Ahrens en Wickus Botha. Foto verskaf.
Sport Date: 02 October 2015
Hierdie hokkiespelers van die CVO Skool Zoutpansberg is opgeneem in die O/8- tot O/14- Noord-Transvaalspanne van die BCVO vir die jaarlikse interprovinsiale hokkietoernooi waaraan hulle gaan deelneem het in Mokopane.
Leerlinge van die CVO Skool Zoutpansberg het nie net hulle skool verteenwoordig tydens die afgelope interprovinsiale hokkietoernooi van die BCVO nie, maar ook die provinsie. Al hierdie meisies het in die Noord-Transvaalse A- en B-spanne gespeel.
Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles.

ADVERTISEMENT:
