

ADVERTISEMENT:

Duan Smit (O/16) van Hoërskool Louis Trichardt in aksie. Duan het die borsslag item gemaklik gewen.
Sport Date: 09 October 2015
Laerskool en Hoërskool Louis Trichardt se leerders het gespog met hul swemvernuf verlede Dinsdag by Laerskool Soutpansberg se swemgala.
Hoërskool Eric Louw in Musina se swemmers het ook die medaljes ingeryg op hul swemgala op 27 September.
Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles.

ADVERTISEMENT:
