ADVERTISEMENT:

 

Die Soutpansberg Gholfklub se twee toptoekennings van die jaar, dié van Vrouespeler van die Jaar en Sportman van die jaar, het vanjaar onderskeidelik gegaan aan Elmarie Fogwell en Maartin Venter. Hul trofeë is aan hulle oorhandig tydens die klub se jaareindfunksie en prysuitdeling op Saterdag, 28 November. Van links na regs staan klubpresident Arie Steyn, Elmarie, Maartin en klubkaptein Lappies Labuschagne.

2015 se top gholfspelers

 

Sport  Date: 04 December 2015

 

Lede van die Soutpansberg Gholfklub wat uitgeblink het die afgelope jaar is met trofeë beloon tydens die klub se jaareindfunksie en prysuitdeling op Saterdag, 28 November.

 

 

Written by

News Correspondent

Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles. 

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines