ADVERTISEMENT:

 

Rugbyklub meet kragte teen Kruinies

 

Louis Trichardt se eerstespan sal eerskomende Saterdag te staan kom teen die spanne van Kruinies (Polokwane) in hulle wedstryd in die Boet Fick senior-liga.

Die volgende bepaling in die liga sal Saterdag op Louis Trichardt se tuisveld plaasvind, met Louis Trichardt se tweedespan wat om 15:00 teen Kruinies se tweedespan te staan kom. Hierna sal Louis Trichardt 1 teen Kruinies 1 uitdraf om 16:30.

Oudergewoonte word plaaslike rugbyliefhebbers uitgenooi om die klub se spelers te kom ondersteun. Toegangsgeld by die hekke beloop R20 per voertuig en oud en jonk is welkom. ‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees en verversings sal verkoop word vir die honger mae.

Sport - Date: 08 June 2018

Recent Articles

Search for a story:

 
 

ADVERTISEMENT

 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

Email: [email protected]

ADVERTISEMENT: