ADVERTISEMENT:

 

Jong Madré van der Walt.

SA’s wink vir Madré

 

Sport  Date: 26 January 2007

 

Madré van der Walt, ‘n Graad 11-leerling van Hoërskool Eric Louw op Musina, het verlede naweek tydens die interprovinsiale tweekampkampioenskappe op Nelspruit daarin geslaag om te kwalifiseer vir die nasionale kampioenskappe

Die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vind gedurende die Aprilvakansie in Kaapstad plaas.

Die tweekamp sluit in ‘n 100m swem en 1km hardloop. Tans lê Madré onder die top vier in die provinsie in die O/17 afdeling vir meisies. Sy gaan op 25 Februarie vanjaar aan nog ‘n kampioenskap op Germiston deelneem.

 

Written by

Colleen van Staden

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines