ADVERTISEMENT:

 

Dis amptelik ... Renier Scheepers is nou ´n Suid-Afrikaanse kampioen-gimnas. Hy het vanaf 5 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Gymnastiekspele in Kaapstad deelgeneem. Renier, wat in die kategorie 14 jaar en jonger deelgeneem het (Tyro 1), bring twee goue medaljes in die beuelperd en ringe terug en verower ‘n silwer medalje vir rekstok.

Louis Trichardt gimnaste presteer

 

Sport  Date: 14 October 2011

 

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines