ADVERTISEMENT:

 

 

Liefdadigheidsprojek help 10 pasiënte

- Date: 25 July 2013

Written by: Isabel Venter / Viewed: 7193

Please be patient while the video is loading.

Die Zoutpansberg Privaat Hospitaal het 'n reuse liefdadigheidsprojek aangepak vir Mandela Dag op 18 Julie 2013.

Hulle het 11 pasiënte geidentifiseer wat dringend oogoperasies nodig gehad het, maar self nie die onkoste daarvan kon bekostig nie. Met behulp van donasies en die onbaatsugtige opoffering van spesialiste, kon sommige pasiënte vir die eerste keer in 20 jaar weer sien.

 
 

Written by

by: Isabel Venter

 

ADVERTISEMENT: