
ADVERTISEMENT:

- Date: 11 July 2014
Written by: Isabel Venter / Viewed: 4978

Please be patient while the video is loading.
Vir die tweede keer in net minder as ‘n maand het ‘n brand ‘n onderneming in Makhado (Louis Trichardt) in puin gelê.
Die verwoestende brand het Saterdag, 5 Julie, by LTT Algemene Handelaars Waste Recyclers in Industriastraat uitgebreek en inwoners en reddingsdienspersoneel het skouer-aan-skouer geveg om die vlamme te bestry. (Lees die volledige storie)