
ADVERTISEMENT:

- Date: 19 March 2015
Written by: Isabel Venter / Viewed: 8325

Please be patient while the video is loading.
Wat het Louis Trichardt en die The Fast and the Furious flieks in gemeen?
Elke Sondagaand kom ‘n luidrugtige skare by die Makhado Crossing bymekaar om te kyk hoe word daar onwettig op die N1 gedice. Enige motoreienaar is welkom om ‘n ander uit te daag vir ‘n spoedtoets, en dan word daar met skreeuende bande by die kruising op die N1 weggetrek.