ADVERTISEMENT:

 

 

Veldbrand - Louis Trichardt

- Date: 30 July 2015

Written by: Isabel Venter / Viewed: 5678

Please be patient while the video is loading.

‘n Verwoestende veldbrand het Dinsdag, 28 Julie, uitgebreek op die munisipale gronde aan die ooste kant van Louis Trichardt. Die brand het ontstaan op die plaas Bergvliet agter Ridgeway College in Leeustraat.

[Lees die volledige storie]

 

(Video editing: Dawie Roux)

 
 

Written by

by: Isabel Venter

 

ADVERTISEMENT: