ADVERTISEMENT:

 

 

Water onwettig gebruik?

- Date: 10 September 2015

Written by: Isabel Venter / Viewed: 5548

Please be patient while the video is loading.

Besorgde inwoners het onlangs toegang versper tot die dam by Bridge motors, in protes teen kontrakteurs in die area wat water uit die dam tap vir kommersiële gebruik. Die dam vorm deel van die groenbelt area in Louis Trichardt. 

 

 
 

Written by

by: Isabel Venter

 

ADVERTISEMENT: