ADVERTISEMENT:

 

 

Jacques Mouton droom groot

- Date: 16 September 2015

Written by: Isabel Venter / Viewed: 8576

Please be patient while the video is loading.

Jacques is 22-jarige blondekop sanger, met ‘n styl wat hy beskryf as ‘n kombinasie tussen die konvensionele bespeling, tapping en perkussie op die kitaar.

Oorspronklik is Jacques afkomstig van LMB Makhado, waar hy op laerskool was en toe sy hoërskoolloopbaan klaargemaak het as ‘n Triegie by die Hoërskool Louis Trichardt. Hy het begin sing toe hy 13 jaar oud was.

[Lees meer]

 

(Video editing by Dawie Rouw)

 
 

Written by

by: Isabel Venter

 

ADVERTISEMENT: