ADVERTISEMENT:

 

 

ZPB Privaathospitaal open nuwe saal

- Date: 23 October 2015

Written by: Isabel Venter / Viewed: 10586

Please be patient while the video is loading.

Die Zoutpansberg Privaathospitaal het laas week hulle nuut aangeboude saal ingehuldig.

Ten spyte van vele uitdagings en diensleweringsprobleme, is die saal nogtans voor skedule klaargebou. Dié nuwe aanbouiing sal die hospitaal se kapasiteit verhoog met 10 beddens. 

 
 

Written by

by: Isabel Venter

 

ADVERTISEMENT: