ADVERTISEMENT:

 

 

Amarikana - Koffietyd saam met Marcel van Niekerk

- Date: 11 July 2016

Written by: Isabel Venter / Viewed: 25300

Please be patient while the video is loading.

Inwoners het verlede Donderdag en Vrydag kans gehad om eksklusief die eenman verhoogstuk van Marcel van Niekerk onder oë te hê.

Marcel het sy aangepaste verhoogdrama, Amarikana, vir twee aande opgevoer ter voorbereiding van sy deelname aan die Vrystaat Kunstefees wat vanaf 11 tot 16 Julie aangebied sal word. 

 
 

Written by

by: Isabel Venter

 

ADVERTISEMENT: