Debuut album vir Jacques

- Date: 14 July 2016

Written by: Isabel VenterĀ / Viewed: 11518

Please be patient while the video is loading.

Jacques Mouton het geen bekendstelling nodig vir Louis Trichardt se mense nie. Dié opkomende sanger, is welbekend vir sy talent op die kitaar. Laas week het Jacques sy debuut album bekendgestel met 'n spesiale konsert. 

Hy het ook op hierdie geleentheid bekendgemaak dat hy in die proses is om 'n liedjie oor Louis Trichardt te komponeer. Hy het eksklusief 'n stukkie van die nuwe liedjie vir die koerant gespeel.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 

by: Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.