ADVERTISEMENT:

 

 

DBV wend hul tot hof om honde te red

- Date: 14 June 2018

Written by: Isabel Venter / Viewed: 23143

Please be patient while the video is loading.

As honde kon praat, sou die twee boerboelhonde wat hierdie week deur die Louis Trichardt Diereberskermingsvereniging (DBV) gered moes word sekerlik oorgeloop het van dankbaarheid.

Die plaaslike DBV moes Maandag ingryp in ‘n saak waar twee boerboelreuns so verwaarloos is deur hulle eienaar dat dit gegrens het aan erge dieremishandeling. Skokkend genoeg is dié twee honde verlate gekry by ‘n huis in Skuldbult, Louis Trichardt se meer gegoede woonbuurt.

 
 

Written by

by: Isabel Venter

 

ADVERTISEMENT: