

ADVERTISEMENT:

News Date: 03 June 2013
Die NG Kerk Ring van Louis Trichardt het die afgelope week heftig reageer teen die beriggewing ten opsigte van 'n plaaslike leraar in die poniekoerant Sondag.
‘n Skrywe is ontvang van die Skriba van die Ringskommissie, ds. Bertus Badenhorst, wat lees:
“Die NG Kerk Ring van Louis Trichardt het by monde van sy Ringskommissie tydens 'n telefoonkonferensie, gehou op 27 Mei 2013, met ontsteltenis kennis geneem van smeerberigte oor dr. Venter van die NG Gemeente Soutpansberg wat op Sondag, 26 Mei, verskyn het in die ponieperskoerant Sondag.
“Dit is duidelik kwaadwillige beriggewing oor dr. Venter wat uit verband geruk is en wat nie reg laat geskied aan die feite of persone betrokke nie. Die Ring distansieer hulself ten sterkste van die berigte in Sondag”.
Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

ADVERTISEMENT:
