Hanglip 54 lok weer vol veld
Een van die streek se grootste toernooie op die gholfkalender, die jaarlikse Hanglip 54-toernooi, word vanaf 12 tot 14 Julie vir die 25ste agtereenvolgende jaar deur die Soutpansberg Gholfklub in Louis Trichard aangebied.



