Wegholbrande hou brandbestryders besig
Dit was nie net die brandweer wat Donderdag, 17 Augustus, verwoed moes keer dat veldbrande verdere skade in en om Louis Trichardt aanrig nie.

ADVERTISEMENT:

Dit was nie net die brandweer wat Donderdag, 17 Augustus, verwoed moes keer dat veldbrande verdere skade in en om Louis Trichardt aanrig nie.
Hoërskool Louis Trichardt het verlede Donderdag (10 Augustus) een van hul mees suksesvolle Mnr. en Mej. Triegie-aande aangebied.
Hoërskool Louis Trichardt se fietsryspan het die afgelope naweek hulle posisie op die Spur XCO-bergfietsliga se punteleer verder versterk.
Jacques van Heerden van Louis Trichardt, skryf:
Die skrywe onder die opskrif “Ek is ... die Weg, die Waarheid en die lewe,” in die Zoutpansberger van 10 Augustus kan nie onbeantwoord gelaat word nie. Daar is ‘n hele paar mistastings in die stuk.
Mpheni Home Defenders were crowned the new champions of the Mabena Top 8 when they beat Muwaweni Lucky Stars 3-0 at the Mashamba grounds on Sunday.
Makuya Try Again were crowned the champions of the Abraham Netshisaulu Soccer Tournament at the Sambandou United Professionals grounds on Sunday.
Liandra Cilliers, Ilze Coetzee, Madeleine Nel en Elizma Pohl van Hoërskool Louis Trichardt het die volgende bedankings ingestuur na afloop van die skool se jaarlikse Mnr. en Mej. Triegie-aand:
The Kruger National Park (KNP) is currently implementing additional gate-access control systems at its entrance gates in the southern part of the park.
On 17 August, at 16:14, Beautiful News will release a short film about Pfarelo Ramugondo of Limpopo. She started an initiative to clean the rivers and streams in her village in order to improve the water quality and health of the community, thereby earning the attention of President Zuma.
Die Makhado Polisie het vanoggend bevestig dat die 57-jarige mnr. Jack Oosthuysen Woensdagoggend (16 Augustus) in sy woning op een van die Rondebosch plotte net buite Louis Trichardt aangeval is.
Annika Schwerdtfeger en TG Fourie is Woensdagoggend (16 Augustus) aangewys as Hoërskool Louis Trichardt se nuwe hoofmeisie en -seun vir 2017/18.
Residents of Louis Trichardt and the surrounding areas have been asked to remain calm as the normal supply of water is currently underway.

