70. Daisy ontmoet haar gypsy op Waterpoort
Op die plaas het Daisy baie tyd om te beplan en te dink, en somtyds te veel te dink. Dit is dan wanneer haar muse haar stilweg vanuit die skaduwees van haar verlede bekruip, maar wat gebeur as die muse die vorm aanneem van ‘n rooikop gypsy?



