“Groente Apteek” Elma skielik oorlede
News:
14 August 2014
By Frans van der Merwe
Tannie Elma van Niekerk, wat wyd bekendheid verwerf het vir haar “Groente Apteek”, is op Makhado (Louis Trichardt) in die ouderdom van 79 jaar oorlede.



