39. Daisy en Plore ontdek Gomorra se geheime
Daisy:
01 August 2014
By News Correspondent
Daisy is besig om aan te pas in die land van Prada, met haar blou-oog sakeman aan haar sy. Haar peetkind, Plore, is egter die onwetende chaperone wat haar moet inlei en beskerm teen ‘n lewe weg van die plaaslewe. Nie dat Plore altyd die verskil tussen goed en sleg ken nie ...



