Leraar se saak word weereens uitgestel
News:
20 March 2014
By Isabel Venter
Die verhoor van ‘n NG-leraar van Makhado (Louis Trichardt) sloer steeds voort, nadat daar steeds gewag word op ‘n beslissing van die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV).



