Ons is g'n vuisvoos, sê Levubu boere
News:
19 September 2003
By Andries van Zyl
Die verhouding tussen die boeregemeenskap van Levubu en die Suid-Afrikaanse Polisiediens is tans besig om ernstig skipbreuk te ly, vanweë die polisie se volgehoue onvermoë om misdaad effektief in dié area te bekamp



