ADVERTISEMENT:

 

André de Beer met sy 14,88 kg spieëlkarp. Foto verskaf.

Bielie van 'n spieëlkarp in Albasini gevang

 

André de Beer se onlangse vangs by die Albasinidam gaan beslis ‘n paar van die streek se karphengelaars jaloers maak!

André het die afgelope naweek besluit om bietjie te gaan lyn natmaak by die dam saam met vriende. Soos elke hengelaar weet, het elkeen maar sy gunsteling plekkie. Vir André was dit by JJ Joubert se huis langs Shiluvari Lodge.

Min het hy geweet wat aan die ander kant van sy lyn vir hom sou wag toe sy katrol hardloop. Hy het 'n mooi 14,88 kg spieëlkarp geland wat hy met 'n mieliebom gevang het. Een van die inwoners by die dam, oom Gys Scheepers, het blykbaar ná die tyd laat weet hy dat ‘n sterk vermoede het dat dit die grootste spieëlkarp nog is wat by die Albasinidam gevang is. Ongelukkig kon dit nie bevestig word nie.

Sport - Date: 13 April 2023

Recent Articles

Search for a story:

 
 

ADVERTISEMENT

 

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

Email: [email protected]

ADVERTISEMENT: