Bergcare AJV

From: 06 December 2021 at 17:00 PM

Details:

Persone wat graag meer wil weet van of betrokke wil raak by Bergcare op Louis Trichardt se aktiwiteite word hartlik uitgenooi na hierdie hulporganisasie se algemene jaarvergadering op 6 Desember.
Die vergadering begin om 17:00 in die Jesuskroon-saal.
Vir meer inligting, skakel Mariana Luus by tel. 079 679 8790.

Contact Person: Mariana Luus

Tel: 079 679 8790.

Upcoming events

Vetkoek Friday
Start: 28 Jan  (11:00 AM)
Ladies MTB Skills Clinic
Start: 12 Feb  (07:30 AM)