Dopper Pik-en-Proe

From: 24 November 2023 at 18:00 PM

Location: Fransie Vermaak Saal

Details:

Die baie gewilde Pik-en-Proe aand van die Gereformeerde Kerk Louis Trichardt wat jaarliks aangebied word, is weer om die draai. Inwoners kan op Vrydagaand, 24 November, om 18:00 by die Fransie Vermaak Saal die geleentheid benut om disse van agt Rugby Wêreldbekerlande te kom proe.
Kaartjies kos R150 vir volwassenes, R100 vir hoërskoolleerlinge, R30 vir laerskoolleerlinge en voorskoolse kinders eet gratis. Eie drinkgoed moet saamgebring word. Om kaartjies te bespreek, skakel die kerkkantoor by 015 516 4007 of WhatsApp 083 304 4764. Gou spring, die kaartjies vlieg!

Email: 015 516 4007

Upcoming events

SPCA Farmers’ & Mutt Mile
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 02 Nov  (09:00 AM)
End:  02 Dec  (14:00 PM)
Jaffels en pannekoek te koop by AGS
Where: AGS Louis Trichardt
Start: 01 Dec
Tennis Doubles Day
Start: 02 Dec  (14:00 PM)
Danie Botha by AGS
Start: 02 Dec  (18:00 PM)