Jaffels en pannekoek te koop by AGS

From: 01 December 2023

Location: AGS Louis Trichardt

Details:

Die AGS Kerk Louis Trichardt verkoop op 1 Desember heerlike jaffels en pannekoek vanaf hulle kerkterrein teen onderskeidelik R5 en R20 elk.
As jy meer as 10 jaffels koop, kry jy een gratis. So ook kry jy twee gratis pannekoeke vir elke 10 wat jy koop. Bestellings van meer as 10 sal ook in die dorp afgelewer word. Om vroegtydig bestellings te plaas, skakel Ronel by tel. 072 644 7494 of Carien by tel. 083 299 1183.

Contact Person: Carien

Tel: 083 299 1183

Upcoming events

CVO buitelugfilm saam met DBV
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 29 Feb  (18:00 PM)
SPCA Craft & Farmer’s Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 02 Mar  (09:00 AM)
End:  02 Mar  (14:00 PM)
Laat Lente Herfsakker vlooimark
Start: 09 Mar
Limpopo Strongman
Where: Muscle Den
Start: 16 Mar
Munnik Meerkat
Start: 20 Mar
Magoebas Ultra Trail
Where: Magoebaskloof
Start: 21 Mar
End:  23 Mar