Danie Botha by AGS

From: 02 December 2023 at 18:00 PM

Details:

Bekende Suid-Afrikaanse Gospel-sanger Danie Botha tree op 2 Desember by die AGS Louis Trichardt op en die publiek word uitgenooi om saam met die gemeente na hom te kom luister. Botha se optrede begin om 18:00 en kaartjies kos R100 per persoon en R50 vir kinders. Verversings al tydens die geleent­heid verkoop word. Vir navrae, skakel die kerkkantoor by tel. 072 644 7494.

Upcoming events

CVO buitelugfilm saam met DBV
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 29 Feb  (18:00 PM)
SPCA Craft & Farmer’s Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 02 Mar  (09:00 AM)
End:  02 Mar  (14:00 PM)
Laat Lente Herfsakker vlooimark
Start: 09 Mar
Limpopo Strongman
Where: Muscle Den
Start: 16 Mar
Munnik Meerkat
Start: 20 Mar
Magoebas Ultra Trail
Where: Magoebaskloof
Start: 21 Mar
End:  23 Mar