Soutpansberg Skietklub skop jaar af

From: 24 February 2024

Details:

Die Soutpansberg Skietklub het al hulle lede ‘n voorspoedige 2024 toegewens en voornemende lede uitgenooi om aan te sluit.
Die ledegeld vir 2024 bly onveranderd op R450 per gesin of R400 per individu. Daar is 50% afslag vir pensioenarisse.
Die klub se eerste skietdag vind plaas op 24 Februarie. Dit sal ‘n Chasa-sportskiet wees.
Die datums vir die res van die jaar se skietdae is 20 April (Chasa-sportskiet), 1 Junie (jaggeweer-skietkompetisie), 20 Julie (Chasa-sportskiet), 14 September (Gong-skietkompetisie) en 16 November (groeperingskiet).
Vir meer inligting oor die jaar se aktiwiteite, skakel Ampie du Toit by tel. 082 742 0168.

Contact Person: Ampie du Toit

Tel: 082 742 0168

Upcoming events

CVO buitelugfilm saam met DBV
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 29 Feb  (18:00 PM)
SPCA Craft & Farmer’s Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 02 Mar  (09:00 AM)
End:  02 Mar  (14:00 PM)
Laat Lente Herfsakker vlooimark
Start: 09 Mar
Limpopo Strongman
Where: Muscle Den
Start: 16 Mar
Munnik Meerkat
Start: 20 Mar
Magoebas Ultra Trail
Where: Magoebaskloof
Start: 21 Mar
End:  23 Mar