Dopper Gholfdag

From: 17 February 2024

Location: Soutpansberg Gholfklub

Details:

Die diakonie van die Gereformeerde Kerk Louis Trichardt bied op Saterdag, 17 Februarie, hulle gholfdag aan by die Soutpansberg Gholfklub.
Die formaat is ‘n vier-bal alliansie, beter-bal (scramble drive) met die koste wat R2,800 per alliansie beloop. Mense wat ‘n bof wil borg, kan dit doen teen R1,000 per bof. ‘n Veiling sal ook ná die tyd gehou word.
Vir enige navrae, skakel vir Tinus Pretorius by 0628180534

 

Contact Person: Tinus Pretorius

Tel: 062 818 0534

Upcoming events

CVO buitelugfilm saam met DBV
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 29 Feb  (18:00 PM)
SPCA Craft & Farmer’s Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 02 Mar  (09:00 AM)
End:  02 Mar  (14:00 PM)
Laat Lente Herfsakker vlooimark
Start: 09 Mar
Limpopo Strongman
Where: Muscle Den
Start: 16 Mar
Munnik Meerkat
Start: 20 Mar
Magoebas Ultra Trail
Where: Magoebaskloof
Start: 21 Mar
End:  23 Mar