CVO Sping- en glybaan pretdag

From: 23 February 2024 at 12:00 PM

Until: 23 February 2024 at 17:00 PM

Location: CVO Zoutpansberg

Details:

Die CVO Zoutpansberg nooi die dorp se jongspan om op 23 Februarie hulle spring- en glybaan pretdag op hulle skoolterrein buite Louis Trichardt te kom geniet.
Verrigtinge vind vanaf 12:00 tot 17:00 plaas en deelname kos R80 vir kinders onder 14 jaar en R20 vir toeskouers. Daar sal vyftien plus springkastele en glybane wees.
Vir meer inligting, skakel 082 562 0914.

 

Upcoming events

CVO buitelugfilm saam met DBV
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 29 Feb  (18:00 PM)
SPCA Craft & Farmer’s Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 02 Mar  (09:00 AM)
End:  02 Mar  (14:00 PM)
Laat Lente Herfsakker vlooimark
Start: 09 Mar
Limpopo Strongman
Where: Muscle Den
Start: 16 Mar
Munnik Meerkat
Start: 20 Mar
Magoebas Ultra Trail
Where: Magoebaskloof
Start: 21 Mar
End:  23 Mar