Laat Lente Herfsakker vlooimark

From: 09 March 2024

Details:

Laat Lente en Herfsakker aftree-oord in Louis Trichardt bied op Saterdag, 9 Maart, weer hulle gewilde vlooimark ten bate van die oord aan.
Persone wat graag wil uitstal kan ‘n staanplek bespreek teen R100 per tafel. Talle stalletjies en snuisterye, wat insluit koeksisters, koeke en terte, koeldrank, gebottelde water, Russian Rolls, groente, poedings, konfyte, wortelkoeke, plante, roomys en nog meer, sal beskikbaar wees.
Om ‘n tafel te bespreek of  vir meer inligting, skakel Rika by tel. 066 576 1608. Uitstallers moet hulle eie tafels saambring.

 

Contact Person: Rika

Tel: 066 576 1608

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun