Pannekoek en vetkoek te koop

From: 01 March 2024 at 10:00 AM

Until: 01 March 2024 at 14:00 PM

Location: Laat Lente en Herfsakker

Details:

Die vroue by Laat Lente en Herfsakker aftree-oord op Louis Trichardt bak op Vrydag, 1 Maart, weer lekker pannekoek teen R5 elk en vetkoek met kerrie-maalvleis teen R20 elk op bestelling.
Daar sal vanaf 10:00 tot 14:00 gebak word. Om ‘n bestelling te plaas, skakel Alida tel. 065 027 1412.

 

Contact Person: Alida

Tel: 065 027 1412

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun