Biddag vir mans en vroue

From: 01 March 2024 at 07:00 AM

Location: NG Kerk Soutpansberg

Details:

Die NG Kerk Soutpansberg nooi die streek se vroue en hul mans uit om Vrydag, 1 Maart, saam te kom bid by die gemeente.
Die vroue sal om 07:00 in die kerkgebou saamkom as deel van Wêreld Biddag vir Vroue, terwyl die mans dieselfde tyd in die kerksaal sal vergader om te bid.
“Bring gerus u vriendinne [of mans] saam. Daar is verversings ná afloop van die biddag,” het die gemeente gesê.

Upcoming events

Soutpansberg Airshow and Fly-in
Where: Louis Trichardt municipal airfield
Start: 02 Aug
End:  03 Aug
Platjan 4x4-gesinsdag
Start: 10 Aug  (09:00 AM)
Meneer en Mejuffrou Triegie
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 15 Aug  (18:00 PM)
Mathys Roets kom kuier
Start: 17 Aug
Esther Ella Women’s Event at Agapé
Where: Agapé Christian Centre
Start: 24 Aug
NG Soutpansberg Kontrei-ete
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 30 Aug
Boerebemarkingsdag
Where: Vivo
Start: 30 Aug
End:  31 Aug