Dorpswag Straatkafee

From: 08 June 2024

Location: Dorpwagkantoor

Details:

Die Soutpansberg Dorpswag hou op Saterdag, 8 Junie, weer hulle gewilde straatkafee by die dorpswagkantoor in die parkeerterrein by Soutpansberg Spar.

Vanaf 08:00 sal lekker worsbroodjies (R30), stokworsies (R10) en pannekoek (R5) verkoop word om te help om broodnodige fondse vir die dorpswag in te samel.

Vir meer inligting, skakel Patrys by tel. 084 604 0724.

Contact Person: Patrys

Tel: 084 604 0724

Upcoming events

NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
AGS Talentkompetisie
Start: 01 Jun  (17:00 PM)
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun
Stad op die Berg Jagpakketkompetisie Wenner trekking
Where: NG Kerk Stad op die Berg, Louis Trichardt
Start: 14 Jun
End:  14 Jun  (12:00 PM)
Airshow to help Botha Shellhole
Start: 28 Jun