Karwas ten bate van hokkiemeisies

From: 20 July 2024 at 11:00 AM

Until: 20 July 2024 at 14:00 PM

Location: Hoërskool Louis Trichardt, Ruhstraat ingang

Details:

Hoërskool Louis Trichardt se eerste meisieshokkiespan gaan op 20 Julie ‘n karwas ter fondsinsameling aanbied.
Die karwas word aangebied om die meisies te help om geld in te samel vir hulle Noordvaal toer. Die koste is slegs R30 per voertuig.
Die karwas vind plaas vanaf 11:00 tot 14:00 by die skool se ingang in Ruhstraat (oorkant die rolbalklub). Pannekoek, worsbroodjies, koffie, tee en warm sjokolade sal ook te koop wees.

 

Upcoming events

Gruisgat 4x4-kompetisie
Start: 26 Oct  (09:30 AM)
Sewes Raakrugby-toernooi
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 02 Nov
Local Hindu community celebrate Diwali
Start: 02 Nov
La Luna @ Misty Mountains artisanal market
Where: La Luna@Mistny Mountains
Start: 09 Nov  (13:00 PM)
End:  09 Nov  (19:00 PM)
Remembrance Day / Armistice Day
Where: Turbi Hills Shell Hole at 66 Burger Street.
Start: 10 Nov  (10:30 AM)
End:  10 Nov  (12:00 PM)
Soutpansberg Dorpswag AJV
Where: Louis Trichardt Rolbalklub
Start: 20 Nov  (18:00 PM)