Atletiek Interhuis 2012 *Updated*
Date: |
10 February 2012 | Read: |
Huissport 2012 het rekords laat spat! Soos altyd was dit 'n dag vol gees, pret en die rooispan wat oor skoolgrense heen weggestap het met die wenbeker! Foto's is bygevoeg van Hoërskool Eric Louw, asook die presteerders van Laerskool Levubu.

