Photo: Groentjiekonsert by Hoërskool Louis Trichardt 2012
23 February 2012
By
Isabel Venter
News: 16 Februarie 2012 het die groentjies van Hoërskool Louis Trichardt die kans gekry om Simba, die alombekende leeuwelpie, se pad na uitgegroeide Triegie-leeu te vertel. Die konsert is geskryf deur Susan Wilson en het vir vele vermaak gesorg!

