Louis Trichardt-span wen Litchi-toernooi

Date:

10 February 2012

Read:

156 0,0,0,0,0,1,0

‘n Span van die Louis Trichardt Rolbalklub het verlede naweek die gesogte Litchi Toernooi in Tzaneen gewen. Dié jaarlikse toernooi word oor twee dae beslis en vanjaar het 28 spanne van so ver as Mpumalanga, Gauteng en selfs Zimbabwe deelgeneem. In die foto is die wenspan (van links) Shaun O’Connor, Pieter Jooste, Theresa Jooste en Carel Volschenk (skipper).

to comment you need to login first - Login

Egpaar maak amper plaaslike rolbalgeskiedenis

27 June 2008
Sport: Pieter en Theresa Jooste van Louis Trichardt het amper rolbalgeskiedenis in die Impala-distrik gemaak toe hulle onderskeidelik eindig as wenner en naaswenner in die Impala Mini-Masters enkelspel toernooi wat die afgelope naweek in Polokwane beslis is.
597 0 Comments

Jong rolbalspelers beïndruk tydens SA’s

17 July 2009
Sport: Die Limpopo O/19-rolbalspan het verlede week vriend en vyand verras en vir ‘n groot opskudding gesorg, toe hulle met ‘n brons medalje by die nasionale kampioenskappe in George weggestap het.
564 0 Comments

Polokwane wen muurbalstryd

11 October 2002
Sport: Die plaaslike muurbalklub het die afgelope naweek weer as gasheer opgetree vir die baie gewilde Summit-uitdaag. Die titel was egter nie vir die plaaslike spelers beskore nie en is opgeraap deur die span van Polokwane.
835 0 Comments

Norman wen Hanglip 54

22 July 2005
Sport: Oud-inwoner Norman Pretorius van St Francisbaai, het Saterdag die gesogte Hanglip 54-trofee omhoog gelig as algehele wenner van die Soutpansberg Gholfklub se uiters gewilde jaarlikse Hanglip 54-toernooi.
1018 0 Comments

Kentron wen weer muurbaltoernooi

10 October 2003
Sport: Muurbalspelers vanoor die hele provinsie het die afgelope naweek hier vergader vir deelname aan die baie gewilde jaarlikse Summit Uitdaagtoernooi.
843 0 Comments

Site Navigation