From: 12 November 2011 at 08:00 AM

Die AGS Charisma op Louis Trichardt daag weer al die ander gemeentes op Louis Trichardt uit vir ‘n interkerklike ses-aan-‘n-kant krieketwedstryd.
Die wedstryde vind plaas vanaf 08:00 op 12 November op Cloud’s End Hotel se veld. Spanne moet bestaan uit drie mans en drie vroue en inskrywing kos R30 per speler.
Vir meer inligting, skakel Cornelia by tel. 084 674 0594.

Contact Person: Cornelia
Tel: 084 674 0594