From: 13 November 2011 at 18:00 PM

Inwoners van Louis Trichardt word uitgenooi na die junior kategese van die NG Kerk Soutpansberg-gemeente se Kersspel op Sondag, 13 November.
Die Kersspel begin om 18:00 en almal is welkom.
Vir meer inligting, skakel Pétria by tel. 082 555 1672.

Contact Person: Pétria
Tel: 082 555 1672