From: 26 November 2011
Location: Louis Trichardt

‘n Heerlike gesinsmiddag met kersliedere, samesang en kinderoptredes word deur die Manne van die Woord van Louis Trichardt vir Saterdag, 26 November beplan.
Wian Vos word vir die geleentheid uitgenooi. Meer inligting sal nader aan die geleentheid bekend gemaak word.
