Groeperingskiet

From: 03 December 2011 at 09:00 AM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die Soutpansberg Skietklub nooi alle skuts, oud of jonk, na hul jaarlikse groeperingskiet by die ou kommando skietbane buite Louis Trichardt op 3 Desember.
Die skietdag begin om 09:00 en buiten me­daljes vir die presteerders, is daar ook ‘n wisseltrofee vir juniors.
Om 16:00 sal daar ‘n prysuitdeling wees, gevolg deur ‘n bring-en-braai. Pap en sous sal voorsien word, maar eie stoele, drinkgoed en vleis moet saamgebring word.
Vir meer inligting, skakel Ampie du Toit by tel. 082 742 0168.

Contact Person: Ampie du Toit

Tel: 082 742 0168

Upcoming events